2 Chronicles 18:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die koning van Israel vir Jósafat: Het ek nie vir jou gesê dat hy vir my nie goed sal profeteer nie, maar kwaad?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat het ek jou gesê?” sê die koning van Israel vir Josafat. “Hy doen dit altyd! Hy voorspel nooit enigiets anders nie as net slegte nuus vir my.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê die koning van Israel vir Josafat: Het ek u nie gesê hy profeteer oor my niks goeds nie, maar onheil?
Afrikaans 1983 Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Ek het jou mos gesê hy voorspel vir my nie iets wat goed is nie, net die slegste.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop sê die koning van Israel vir Josafat: “Het ek dit nie vir jou gesê nie? Hy profeteer oor my niks goeds nie, net onheil.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Ek het vir jou gesê dat die profeet Miga altyd sê dit sal sleg gaan met my, nie goed nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Israel se koning herinner toe vir Josafat: “Ek het jou mos gesê hy kan niks goeds vir my voorspel nie. Dis net altyd slegte nuus!”