2 Chronicles 18:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Miga: So waar as die HERE leef, wat my God spreek, dit sal ek spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Miga antwoord: “So seker as wat die Here lewe, ek sal net sê wat my God sê.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Miga sê: So waar as die HERE leef, wat God my sal sê, dit sal ek spreek! |
| Afrikaans 1983 | Maar Miga sê: “So seker as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek sê!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Miga het geantwoord: “So waar as die Here leef, wat my God vir my sê, dit sal ek oordra.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miga het gesê: “So seker soos die Here lewe, ek sal sê wat my God vir my sê.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Miga het hom geantwoord: “Ek sal net sê wat die Here vir my sê om te sê!” |