2 Chronicles 18:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Sedekía, die seun van Kenaäna, het vir hom ysterhorings gemaak en gesê: So spreek die HERE: Hiermee moet jy Aram verstoot totdat hulle verteer is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van hulle, Sedekia seun van Kenaäna, het horings van yster gemaak en aangekondig: “Dit is wat die Here sê: Met hierdie horings sal u die Arameërs stoot tot hulle vernietig is!” |
| Afrikaans 1933/1953 | het Sedek¡a, die seun van Kenaäna, vir hom ysterhorings gemaak en gesê: So spreek die HERE: Hiermee sal u die Arameërs stoot totdat hulle vernietig is. |
| Afrikaans 1983 | Sedekia seun van Kenaäna het vir hom 'n paar horings van yster gemaak en gesê: “So sê die Here: Met hierdie horings sal u die Arameërs stoot tot dit klaar is met hulle.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sedekia, seun van Kenaäna, het vir hom ysterhorings gemaak en gesê: “So sê die Here, ‘Hiermee gaan u die Arameërs gaffel totdat hulle vernietig is.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sedekia seun van Kenaäna het vir hom 'n paar ysterhorings gemaak en hy het gesê: “Die Here sê: Met hierdie horings sal jy die Arameërs stoot totdat hulle almal dood is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een van die profete was Sedekia, Kenaäna se seun. Hy het vir hom ysterhorings gemaak. “Met sulke horings,” het hy gesê, “sal u die Arameërs doodmaak.” |