2 Chronicles 18:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josafat het rykdom en eer in oorvloed gehad, en het 'n band met Agab aangesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josafat het baie rykdom besit en het groot agting geniet. Hy het gereël dat sy seun trou met ’n familielid van koning Agab. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Josafat rykdom en eer in oorvloed gehad het, het hy hom verswaer met Agab. |
| Afrikaans 1983 | Toe Josafat ryk geword het en groot aansien geniet het, het hy 'n huwelik tussen 'n lid van sy familie en een uit die familie van Agab gereël. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat het rykdom en aansien in oorvloed verwerf, en toe het hy Agab se aangetroude familie geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Josafat was baie ryk, en almal het hom gerespekteer. Sy seun was getroud met 'n dogter van koning Agab. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josafat was baie ryk en belangrik. Later is sy seun met Agab, die koning van Israel, se dogter getroud. |