2 Chronicles 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het Leviete saam met hulle gestuur, Semaja en Netánja en Sebadja en Asahel en Semíramot en Jonatan en Adónia en Tobia en Tobadónia, Leviete; en saam met hulle Elisama en Joram, priesters. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ook die volgende Leviete uitgestuur: Semaja, Netanja, Sebadja, Asael, Semiramot, Jonatan, Adonia, Tobija en Tob-Adonija. Die priesters Elisama en Joram was ook saam met hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | en saam met hulle die Leviete Sem ja en Net nja en Seb dja en Asahel en Sem¡ramot en Jonatan en Adonia en Tob¡a en Tob-Adonia, die Leviete; en saam met hulle die priesters Elis ma en Joram. |
| Afrikaans 1983 | Daar was Leviete saam met hulle: Semaja, Netanja, Sebadja, Asael, Semiramot, Jonatan, Adonia, Tobija en Tob-Adonija. Hulle was die Leviete; en verder was die priesters Elisama en Joram by hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle is vergesel deur Leviete. Semaja, Netanja, Sebadja, Asael, Semiramot, Jonatan, Adonija, Tobia en Tob-Adonija was die Leviete, en saam met hulle was ook die priesters Elisama en Joram. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saam met hulle was die Leviete Semaja, Netanja, Sebadja, Asael, Semiramot, Jonatan, Adonia, Tobija en Tob-Adonija. Die priesters Elisama en Joram was ook saam met hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het ook ’n klompie Leviete saamgestuur. Hulle was Semaja, Netanja, Sebadja, Asael, Semiramot, Jonatan, Adonia, Tobija en Tob-Adonija. Hy het ook twee priesters, Elisama en Joram, saamgestuur. |