2 Chronicles 17:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook in die derde jaar van sy regering het hy na sy vorste gestuur, na Benhail en Obádja en Sagaria en Netáneël en Migaja, om in die stede van Juda te onderrig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die derde jaar van sy bewind het Josafat sy amptenare gestuur om in al die dorpe van Juda onderrig te gee. Hierdie amptenare het die volgende persone ingesluit: Ben-Gajil, Obadja, Sagaria, Netanel en Miga. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die derde jaar van sy regering het hy sy owerstes Ben-Hail en Ob dja en Sagar¡a en Net neël en Mig ja gestuur om in die stede van Juda onderrig te gee; |
| Afrikaans 1983 | In die derde jaar van sy regering het hy van sy beste amptenare uitgestuur om oral in die stede van Juda onderrig te gee: Obadja, Sagaria, Netanel en Miga. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die derde jaar van sy regering het hy sy •hoë amptenare Ben-Gajil, Obadja, Sagaria, Netanel en Miga uitgestuur om in die dorpe van Juda onderrig te gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die derde jaar nadat Josafat koning geword het, het hy amptenare gestuur om vir die mense in die stede van Juda te leer. Die amptenare was Ben-Gajil, Obadja, Sagaria, Netanel en Miga. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die derde jaar dat hy regeer het, het Josafat van sy belangrikste amptenare gestuur om die mense in al die stede van Juda te gaan leer. Die amptenare was Ben-Gajil, Obadja, Sagaria, Netanel en Miga. |