2 Chronicles 17:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het die HERE die koninkryk in sy hand bevestig; en die hele Juda het vir Jósafat geskenke gebring; en hy het rykdom en eer in oorvloed gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het die Here Josafat se koningskap bevestig. Die hele Juda het vir hom geskenke gebring sodat hy baie ryk geword het en groot aansien geniet het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom het die HERE die koningskap in sy hand bevestig; en die hele Juda het aan Josafat geskenke gegee, sodat hy rykdom en eer in oorvloed gehad het. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het die Here Josafat se koningskap bevestig. Die hele Juda het vir Josafat geskenke gebring, en hy het ryk geword en groot aansien geniet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom het die Here die koninkryk in sy hand bestendig. Die hele Juda het vir Josafat geskenke gebring, en hy het rykdom en aansien in oorvloed verwerf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Josafat gehelp om 'n sterk koning te wees. Al die mense van Juda het vir hom presente gebring, en hy het baie ryk geword. Almal het hom gerespekteer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het die Here Josafat ’n sterk koning gemaak. Die mense van Juda het vir hom geskenke gebring. So het hy ryk en belangrik geword. |