2 Chronicles 17:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) maar die HERE, die God van sy vader, gesoek en in sy gebooie gewandel en nie volgens die handelinge van Israel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het sy pa se God gedien en die Here se gebooie gehoorsaam in teenstelling met die praktyke in die koninkryk van Israel.
Afrikaans 1933/1953 maar die God van sy vader gesoek en in sy gebooie gewandel en nie gedoen soos Israel nie.
Afrikaans 1983 maar die God van sy vader. Hy het die gebooie van God gehoorsaam en nie gemaak soos Israel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar die God van sy vader. Sy gebooie het hy nagevolg, en nie die gebruike van Israel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, hy het die God van sy voorvaders gedien en hy het gelewe soos God sê. Josafat het nie gedoen wat die konings van Israel gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die Here, sy pa se God, gedien en na al sy opdragte geluister. Dit was anders as wat die konings van Israel gedoen het.