2 Chronicles 17:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE was met Jósafat, omdat hy in die eerste weë van sy vader Dawid gewandel het en die Baäls nie gesoek het nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here was met Josafat omdat hy die voorbeeld van sy voorvader Dawid gevolg het en nie die beelde van Baäl aanbid het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE was met Josafat, want hy het in die vroeëre weë van sy vader Dawid gewandel en die Baäls nie gesoek nie, |
| Afrikaans 1983 | Die Here was by Josafat, want hy het sy voorvader Dawid se vroeëre lewe nagevolg. Hy het nie die Baäls gedien nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here was met Josafat, omdat hy die vroeëre paaie van sy voorvader Dawid gevolg het. Hy het nie die Baäls geraadpleeg nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here was by Josafat en Hy het hom geseën, want Josafat het gelewe soos sy voorvader Dawid gelewe het toe hy koning geword het. Josafat het nie die Baäls gedien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het Josafat gehelp, want hy het die voorbeeld van sy pa se vroeë jare gevolg. Hy het hom nie met die Baäls, die gode van die Kanaäniete, opgehou nie. |