2 Chronicles 17:21 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1933/1953 En wie is soos u volk Israel, 'n enige nasie op die aarde, wat God vir Hom as 'n volk gaan verlos het, om vir U 'n naam te maak deur groot en vreeslike dinge, deur voor u volk uit, wat U uit Egipte verlos het, nasies te verdrywe.