2 Chronicles 17:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En langs hom was Johanan, die owerste, en saam met hom twee honderd en tagtig duisend.
Afrikaans (NLV) 2011 Joganan het 280 000 manskappe aangevoer.
Afrikaans 1933/1953 en naas hom was die owerste Johanan en saam met hom twee honderd en tagtig duisend;
Afrikaans 1983 naas hom die bevelvoerder Joganan met twee honderd en tagtig duisend,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) langs hom was die aanvoerder Joganan, en saam met hom 280 000;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en langs hom was die leier Joganan met 280 000 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onder hom was Joganan, met 280 000 soldate onder sy bevel.