2 Chronicles 17:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het baie sake gehad in die stede van Juda, en die krygsmanne, dapper helde, was in Jerusalem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en in elke dorp van Juda baie voorrade gehad, en het ’n leër van geharde soldate in Jerusalem geplaas. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het groot voorrade in die stede van Juda gehad, en krygsmanne, dapper helde, in Jerusalem. |
| Afrikaans 1983 | en in elke stad van Juda groot bedrywigheid aan die gang gesit. In Jerusalem het hy sy beste soldate gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het groot voorrade in die dorpe van Juda gehad, en krygsmanne, dapper krygers, in Jerusalem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het baie werk gedoen in die stede van Juda, en in Jerusalem het hy soldate gehou wat goed kon veg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | waar hy groot voorrade gestoor het. Josafat het ’n leër van uitgesoekte soldate in Jerusalem gehad. |