2 Chronicles 17:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jósafat het uitermate groot geword; en hy het in Juda kastele en skatstede gebou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josafat het al magtiger geword en het vestings en voorraadstede oral in Juda gebou |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Josafat dan aldeur groter geword, buitengewoon groot, en in Juda forte en voorraadstede gebou. |
| Afrikaans 1983 | So het Josafat steeds magtiger geword. Hy het forte en voorraadstede in Juda gebou |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josafat het met verloop van tyd buitengewoon magtig geword. Hy het in Juda vestingstede en voorraadstede gebou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leër van Josafat het sterker en sterker geword. Josafat het stede gebou wat sterk mure het en ook stede waar hy sy goed kon bêre. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josafat het al hoe sterker geword. Hy het forte en voorraadstede in Juda gebou, |