2 Chronicles 17:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook van die Filistyne het vir Jósafat geskenke en belastingsilwer gebring; en die Arabiere het vir hom kleinvee gebring, sewe duisend sewe honderd ramme en sewe duisend sewe honderd bokke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige van die Filistyne het vir hom geskenke van silwer as belasting gebring. Die Arabiere het 7 700 ramme en 7 700 bokramme gebring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van die Filistyne het vir Josafat geskenke en 'n vrag silwer gebring; selfs die Arabiere het vir hom kleinvee gebring: sewe duisend sewe honderd ramme en sewe duisend sewe honderd bokke. |
| Afrikaans 1983 | Selfs van die Filistyne af is daar vir Josafat geskenke en 'n groot hoeveelheid silwer gebring, en die Arabiere het vir hom kleinvee gebring, sewe duisend sewe honderd skaapramme en sewe duisend sewe honderd bokramme. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die Filistyne het vir Josafat belasting, 'n vrag silwer, gebring. Selfs die Arabiere het vir hom kleinvee gebring: seweduisend sewehonderd skaapramme en seweduisend sewehonderd bokramme. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party Filistyne het vir Josafat presente gebring en hulle het belasting betaal met silwer. Die Arabiere het ook vir Josafat skape en bokke gebring, 7 700 skaap-ramme en 7 700 bok-ramme. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Party Filistyne het vir Josafat geskenke en ’n klomp silwer gebring. Daar was selfs Arabiere wat vir hom ’n groot klomp kleinvee gebring het: 7 700 skaapramme en 7 700 bokramme. |