2 Chronicles 17:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vrees van die HERE het geval op al die koninkryke van die lande wat rondom Juda was, sodat hulle teen Jósafat geen oorlog gevoer het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vrees vir die Here het oor al die omliggende koninkryke gekom sodat nie een van hulle oorlog teen Josafat verklaar het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En 'n skrik vir die HERE het gekom oor al die koninkryke van die lande wat rondom Juda was, sodat hulle nie teen Josafat oorlog gevoer het nie. |
| Afrikaans 1983 | Al die lande rondom Juda was van skrik bevange vir die Here; hulle het Josafat nie aangeval nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vrees vir die Here het al die koninkryke van die lande wat rondom Juda lê, oorval, sodat hulle nie teen Josafat oorlog gemaak het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het al die volke in die lande rondom Juda bang laat word vir koning Josafat, en hulle het nie oorlog gemaak teen Josafat nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die volke rondom Juda het verskriklik bang geword vir die Here. Niemand het daaraan gedink om teen Juda oorlog te maak nie. |