2 Chronicles 16:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Baésa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en sy werk laat ophou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Baesa van Israel hoor wat aangaan, het hy afgesien van sy planne om Rama te versterk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sodra Ba,sa dit hoor, het hy opgehou om Rama te bou en sy werk gestaak. |
| Afrikaans 1983 | Toe Baesa dit hoor, het hy die bouwerk by Rama gestaak en die hele onderneming laat vaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Baesa dit hoor, het hy dadelik opgehou om Rama te versterk en sy werk daar gestaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Baesa dit hoor, het hy opgehou om die stad Rama te bou, hy het al die werk gelos. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Baesa dit hoor, het hy dadelik met sy bouwerk in Rama opgehou. |