2 Chronicles 16:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Asa silwer en goud uit die skatte van die huis van die HERE en van die huis van die koning te voorskyn gebring en aan Benhadad, die koning van Aram, wat in Damaskus gewoon het, gestuur om te sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Asa het gereageer deur silwer en goud uit die skatkamers van die tempel van die Here en die koninklike paleis te vat. Dit het hy na koning Ben-Hadad van Aram in Damaskus gestuur met die volgende boodskap:
Afrikaans 1933/1953 Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van die huis van die HERE en van die huis van die koning en stuur dit na B,nhadad, die koning van Aram, wat in Damaskus gewoon het, om te sê:
Afrikaans 1983 Asa het toe silwer en goud uit die skatkamers van die huis van die Here en die paleis gevat en dit vir koning Ben-Hadad van die Arameërs in Damaskus gestuur met die boodskap:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Asa neem toe silwer en goud uit die skatkamers van die huis van die Here en die koninklike paleis, en stuur dit na Ben-Hadad, koning van Aram, wat sy setel in Damaskus gehad het, met dié woorde:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asa het toe goud en silwer geneem uit die stoorkamers van die tempel en die paleis en hy het vir koning Ben-Hadad van Aram 'n boodskap gestuur. Koning Ben-Hadad het in Damaskus gewoon. Asa het vir Ben-Hadad gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Asa het toe silwer en goud uit die tempel en sy paleis se skatkamers laat haal en dit vir Ben-Hadad gestuur. Ben-Hadad het in Damaskus gewoon en was die koning van Aram. Asa se boodskap aan Ben-Hadad was: