2 Chronicles 16:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een en veertigste jaar van sy regering. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die 41ste jaar van sy regering het hy gesterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Asa het ontslaap met sy vaders en gesterwe in die een en veertigste jaar van sy regering. |
| Afrikaans 1983 | Hy is oorlede in die een en veertigste jaar van sy regering. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asa het by sy voorouers gaan rus. Hy het in die een-en-veertigste jaar van sy regering gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asa het gesterf in die een-en-veertigste jaar nadat hy koning geword het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy is dood in die 41ste jaar dat hy regeer het. |