2 Chronicles 16:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, die geskiedenis van Asa, die eerste en die laaste, kyk, dit is beskrywe in die boek van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ander gebeurtenisse tydens sy bewind, van begin tot die einde, is opgeteken in Die boek van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En kyk, die geskiedenis van Asa die vroeëre en die latere, dit is beskrywe in die boek van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 1983 | Die verhale oor Asa, dié van vroeër sowel as dié van later, is opgeteken in die annale van die konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, die vroeëre en latere geskiedenis van Asa, is dit nie opgeteken in die boekrol van die konings van Juda en Israel nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dinge wat Asa gedoen het, voorheen en later, is geskryf in die Boek van die Konings van Juda en Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asa se hele geskiedenis is in Die Geskiedenis van die Konings van Juda en Israel opgeskryf. |