2 Chronicles 15:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees dan sterk, en laat julle hande nie swak wees nie, want julle werk sal beloon word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En nou, manne van Juda, wees sterk en moenie moedeloos word nie, want julle werk sal beloon word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees julle dan sterk, en laat julle hande nie slap hang nie, want daar is loon volgens julle werk. |
| Afrikaans 1983 | Maar julle moet vasstaan en nie moedeloos word nie, want julle sal die beloning vir julle optrede ontvang.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar julle, wees dapper en moenie moed verloor nie, want daar is 'n beloning vir julle werk.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle, julle moet sterk wees, julle moenie moedeloos wees nie, want julle sal beloning kry vir die dinge wat julle doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vertrou op die Here. Moenie moedeloos word nie. Julle sal vir julle werk beloon word.” |