2 Chronicles 15:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nasie is vernietig van nasie en stad van stad, want God het hulle met alle teëspoed geplaag.
Afrikaans (NLV) 2011 Volk het teen volk geveg, en stad teen stad, want God het onrus en nood oor hulle gebring.
Afrikaans 1933/1953 en nasie het teen nasie en stad teen stad gebots, omdat God hulle deur allerhande nood in verwarring gebring het.
Afrikaans 1983 Volk het teen volk gebots, stad teen stad, want God het onrus en nood oor hulle gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nasie het teen nasie en stad teen stad gebots, omdat God hulle verward laat raak het deur elke moontlike teenspoed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Volke en stede het mekaar aangeval, want God het hulle bang gemaak en Hy het hulle laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die een nasie het teen die ander geveg en stede teen mekaar, want God het hulle met verwarring geteister.