2 Chronicles 15:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En in dié tye was daar geen vrede vir hom wat uitgegaan het nie, ook nie vir hom wat ingekom het nie, maar groot kwellings was oor al die inwoners van die lande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In daardie tye was dit nie veilig om te reis nie, want oral was daar groot onrus vir die inwoners van die land. |
| Afrikaans 1933/1953 | En in die tye was daar geen vrede vir wie uit-- of ingegaan het nie, maar groot beroering oor al die inwoners van die lande; |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd kon niemand veilig kom of gaan nie, want daar was groot onrus in al die lande. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tye was dit nie veilig vir iemand om uit te gaan of in te kom nie, want daar was groot paniek by al die bewoners van die lande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In daardie tyd kon 'n mens nie veilig rondgaan in die land nie, want in al die lande was daar probleme. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In sulke tye was niemand veilig nie. Daar was groot onrus in al die lande: |