2 Chronicles 15:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe hulle in hul benoudheid hulle tot die HERE, die God van Israel, bekeer en Hom gesoek het, is Hy by hulle gevind. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer hulle in nood was en hulle teruggedraai het na die Here die God van Israel en Hom gesoek het, het Hy Hom deur hulle laat vind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as hulle in die nood hul tot die HERE, die God van Israel, bekeer het en Hom gesoek het, het Hy Hom deur hulle laat vind. |
| Afrikaans 1983 | Toe Israel hom in sy nood tot die Here sy God bekeer het en na Hom gevra het, het die Here Hom deur hulle laat vind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar wanneer Israel in sy nood na die Here, die God van Israel, teruggekeer en Hom gesoek het, het Hy Hom deur hulle laat vind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar wanneer dit sleg gegaan het met hulle, dan het hulle teruggekom na die God van Israel en dan wou hulle Hom dien, en Hy was tevrede. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar in moeilike tye, as julle by Israel se God, die Here, hulp gaan soek het, het Hy elke keer gehelp. |