2 Chronicles 15:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nou was Israel vir 'n lang tyd sonder die ware God en sonder 'n leerpriester en sonder wet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir ’n lang tyd was Israel sonder die ware God, sonder ’n priester om hulle te onderrig, en sonder die gebooie van God. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar was baie dae dat Israel sonder die ware God was en sonder 'n lerende priester en sonder wet. |
| Afrikaans 1983 | Israel was lank sonder die ware God, sonder 'n priester wat die wil van God bekend kon maak, en sonder die woord van God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Lang tyd het vir Israel verloop sonder die ware God, sonder 'n priester wat onderrig gee en sonder die wet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Israel het 'n lang tyd nie die ware God gedien nie. Hulle het nie 'n priester gehad wat vir hulle kon leer nie en hulle het nie die wette van God geken nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Israel was vir ’n lang ruk sonder God en ook sonder ’n priester om hulle van God te leer én sonder sy wet. |