2 Chronicles 15:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was geen oorlog meer tot in die vyf en dertigste jaar van die regering van Asa nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was geen oorlog tot in die 35ste jaar van sy regering nie.
Afrikaans 1933/1953 En daar was geen oorlog tot in die vyf en dertigste jaar van die regering van Asa nie.
Afrikaans 1983 Tot sy vyf en dertigste regeringsjaar was daar nie oorlog nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was geen oorlog tot in die vyf-en-dertigste jaar van Asa se regering nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asa was 35 jaar lank koning, en in daardie tyd was daar nog nie oorlog in die land nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tot in die 35ste jaar waarin Asa regeer het, was daar nie weer oorlog nie.