2 Chronicles 15:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het in die huis van God gebring die dinge wat sy vader geheilig het en wat hy self geheilig het, silwer en goud en voorwerpe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die silwer en goud en die gereedskap wat hy en sy pa gewy het, in die tempel van God gebring.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die heilige gawes van sy vader en sy eie heilige gawes in die huis van God ingebring: silwer en goud en allerhande voorwerpe.
Afrikaans 1983 Hy het die wydingsgeskenke van sy pa, en ook sy eie, in die tempel van God gebring: silwer, goud en offergereedskap.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die •heilige gawes van sy vader en sy eie heilige gawes in die huis van God ingeneem – silwer en goud en gebruiksartikels.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Asa het die gewyde presente van sy pa en sy eie gewyde presente in die tempel gebring. Dit was goud en silwer en ander goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die goue en silwervoorwerpe wat hy en sy pa spesiaal vir die Here bymekaargemaak het, in die tempel gaan sit.