2 Chronicles 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het vir die HERE gesweer met 'n groot stem en met gejuig en met trompette en met trompette.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die eed van trou aan die Here met trompetgeskal en die klank van ramshorings bekendgemaak.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het vir die HERE gesweer met 'n groot stem en met gejuig en met trompette en basuine.
Afrikaans 1983 Hulle het die eed aan die Here hardop afgelê onder begeleiding van jubelroepe, trompetgeskal en die klank van die ramshoring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hardop 'n eed aan die Here afgelê, met vreugderoepe en onder die klank van trompette en ramshorings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het hard geskree en gejuig en hulle het trompette en ramshorings geblaas toe hulle dit alles belowe het en gesê het die Here is die getuie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het hulle belofte aan die Here met vreugde uitgeskree terwyl hulle hard op die trompette en ramshorings blaas.