2 Chronicles 15:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het toe in die derde maand, in die vyftiende jaar van die regering van Asa, in Jerusalem bymekaargekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het almal in die derde maand van die vyftiende regeringsjaar van Asa by Jerusalem bymekaargekom.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het in Jerusalem byeengekom, in die derde maand van die vyftiende jaar van die regering van Asa,
Afrikaans 1983 In die derde maand van die vyftiende regeringsjaar van Asa het hulle almal in Jerusalem bymekaargekom
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het in Jerusalem byeengekom in die derde maand van die vyftiende jaar van Asa se regering.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het bymekaargekom in Jerusalem in die derde maand van die vyftiende jaar nadat Asa koning geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het in die derde maand van die vyftiende jaar waarin Asa regeer het, in Jerusalem bymekaargekom.