2 Chronicles 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Gees van God het oor Asarja, die seun van Oded, gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Gees van God op Asarja seun van Oded gekom.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die Gees van God op As rja, die seun van Oded, gekom;
Afrikaans 1983 Die Gees van God het oor Asarja seun van Oded gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat Asarja, seun van Oded betref – die Gees van God het oor hom gekom,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 'n profeet Asarja, hy was die seun van Oded. Die Gees van God het op hom gekom,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God se Gees het Asarja, Oded se seun, beetgepak.