2 Chronicles 14:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Serag, die Kusiet, het teen hulle uitgetrek met 'n leër van duisend duisend en drie honderd strydwaens; en by Marésa gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op ’n dag het ’n Kussiet met die naam Serag Juda aangeval met ’n leër van een miljoen manskappe en 300 strydwaens. Hulle het tot by die stad Maresa gevorder. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Serag, die Kusiet, het teen hulle uitgetrek met 'n leër van 'n miljoen met drie honderd strydwaens; en hy het gekom tot by Mar,sa. |
| Afrikaans 1983 | Die Kussiet Serag het Juda binnegeval met 'n leër van 'n miljoen man en met drie honderd strydwaens. Hy het deurgedring tot by Maresa, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Serag, die Kussiet, teen hulle uitgetrek het met 'n leërmag van 'n miljoen en met driehonderd strydwaens, het hy tot by Maresa gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Kussiet Serag het gekom om hulle aan te val met 'n leër van een miljoen manne en 300 oorlogkarre. Toe hy by die stad Maresa kom, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n keer het Serag, ’n Etiopiese offisier, Juda met ’n leërmag van ’n miljoen soldate en 300 strydwaens aangeval. Hulle het tot by die stad Maresa gevorder |