2 Chronicles 14:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Juda het bevel gegee om die HERE, die God van hulle vaders, te soek en die wet en die gebod te doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die volk van Juda beveel om die Here die God van hulle voorouers te gehoorsaam en sy gebooie en opdragte uit te voer. |
| Afrikaans 1933/1953 | en aan Juda gesê om die HERE, die God van hulle vaders, te soek en om die wet en die gebod te doen. |
| Afrikaans 1983 | Hy het bevel gegee dat Juda aan die Here, die God van hulle voorvaders, gehoorsaam moet wees deur sy wil te doen en sy gebooie na te kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Juda aangesê om die Here, die God van hulle voorouers, te raadpleeg en om sy wet en gebooie uit te voer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het vir die mense van Juda gesê hulle moet die Here, die God van hulle voorvaders, dien en hulle moet doen wat Hy wil hê en wat Hy vir hulle sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het die mense van Juda aangemoedig om te doen wat die Here, die God van hulle voorouers, vra en om sy wette en reëls na te kom. |