2 Chronicles 14:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die HERE sy God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want Asa het gedoen wat goed en reg is in die oë van die Here sy God. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die HERE sy God: |
| Afrikaans 1983 | Asa het gedoen wat goed en reg is in die oë van die Here sy God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Asa het gedoen wat goed en reg is in die oë van die Here sy God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Asa het dinge gedoen waarvan sy God die Here hou en wat reg is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asa het die dinge gedoen wat vir God goed en reg was. |