2 Chronicles 14:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het die HERE dan die Kusiete voor Asa en voor Juda verslaan; en die Kusiete het gevlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het die Kussiete voor Asa en die leër van Juda verslaan sodat hulle gevlug het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het die Kusiete voor Asa en Juda verslaan, en die Kusiete het gevlug. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het die Kussiete die onderspit laat delf teen Asa en Juda. Toe die Kussiete op die vlug slaan, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het die Kussiete voor Asa en Juda uit verslaan en die Kussiete het gevlug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het die Kussiete laat verloor in die oorlog teen Asa en die Judeërs. Die Kussiete het gevlug, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het die Etiopiërs toe deur Asa en die Judese leër verslaan en die vyand het gevlug. |