2 Chronicles 14:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Asa teen hom uitgetrek, en hulle het die geveg opgestel in die dal Sefata by Maresa.
Afrikaans (NLV) 2011 Asa het sy leërs vir ’n geveg in die vallei noord van Maresa opgestel.
Afrikaans 1933/1953 Toe trek Asa uit hom tegemoet, en hulle het die slagorde opgestel in die dal Sef ta by Mar,sa.
Afrikaans 1983 en daar het Asa hom tegemoet getrek. Die Kussiete was opgestel in die Sefatalaagte by Maresa.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Asa het teen hom uitgetrek, en hulle het gevegslinies opgestel in die vallei van Sefata by Maresa.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het Asa gegaan om teen hom te veg en hy het gereedgemaak om oorlog te maak in die Sefata-vallei by die stad Maresa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) waar Asa sy soldate in die Sefatalaagte opgestel het.