2 Chronicles 13:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar Jeróbeam, die seun van Nebat, die dienaar van Salomo, die seun van Dawid, het opgestaan en in opstand gekom teen sy heer.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog het Jerobeam seun van Nebat, wat maar ’n dienaar van Dawid se seun Salomo was, ’n verraaier van sy meester geword.
Afrikaans 1933/1953 Maar Jerobeam, die seun van Nebat, die dienaar van Salomo, die seun van Dawid, het opgestaan en teen sy heer gerebelleer.
Afrikaans 1983 Jerobeam seun van Nebat en amptenaar van Salomo seun van Dawid het teen sy koning in opstand gekom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Jerobeam, seun van Nebat, 'n amptenaar van Salomo, seun van Dawid, het opgestaan en teen sy heer in opstand gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En toe het Jerobeam seun van Nebat, 'n amptenaar van Salomo seun van Dawid, opstandig geword teen sy koning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het Jerobeam, Nebat se seun, in opstand gekom. Hy wat ’n onderdaan van Salomo was, het gerebelleer.