2 Chronicles 13:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Abía het opgestaan op die gebergte Semaraim wat op die gebergte van Efraim is, en gesê: Luister na my, Jeróbeam en die hele Israel! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die leër van Juda in Efraimsberg aankom, het Abia op die Semarajimberge gaan staan en vir Jerobeam en die Israelitiese leër geskreeu: “Luister na my! |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe gaan Ab¡a bo-op die berg Semar im staan wat in die gebergte van Efraim is, en sê: Luister na my, Jerobeam en die hele Israel! |
| Afrikaans 1983 | Abia was op Semarajimberg in die Efraimsberge en hy het daarvandaan geroep: “Luister, Jerobeam en al julle Israeliete! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Abia het toe op die berg Semarajim, wat in die heuwelland van Efraim is, gaan staan en gesê: “Luister na my, Jerobeam en die hele Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Abia en sy leër het teen Semarajim-berg gaan staan in die Efraim-berge, en hy het gesê: “Jerobeam en al die manne van Israel, julle moet luister na wat ek sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abia het op Semarajimberg, in die bergland van Efraim, gaan staan. Toe het hy die Israeliete toegespreek: “Luister na my, Jerobeam en al julle Israeliete! |