2 Chronicles 13:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jeróbeam het in die dae van Abía nie weer krag gekry nie; en die HERE het hom verslaan, sodat hy gesterf het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende Abia se bewind het Jerobeam van Israel nooit weer sy mag herwin nie. Die Here het hom getref sodat hy gesterf het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Jerobeam het geen krag meer behou in die dae van Ab¡a nie, en die HERE het hom swaar getref, sodat hy gesterf het. |
| Afrikaans 1983 | Gedurende die regeringstyd van Abia kon Jerobeam nie sy mag herwin nie. Die Here het hom onverwags laat sterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jerobeam het nie weer sy kragte herwin in die tyd van Abia nie. Die Here het hom getref en hy het gesterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jerobeam se leër het nie weer sterk geword in die tyd van Abia nie. Die Here het Jerobeam siek laat word, en hy het gesterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jerobeam kon sy mag nie in Abia se tyd herstel nie. Uiteindelik het die Here hom skielik laat doodgaan. |