2 Chronicles 13:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het drie jaar in Jerusalem geregeer. En die naam van sy moeder was Migaja, die dogter van Uriël, uit Gibea. En daar was oorlog tussen Abia en Jeróbeam.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het drie jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Maäka, ’n dogter van Uriël uit Gibea. Daar het oorlog uitgebreek tussen Abia en Jerobeam.
Afrikaans 1933/1953 Drie jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Mig ja, die dogter van Uriël uit G¡bea. En daar was oorlog tussen Ab¡a en Jerobeam.
Afrikaans 1983 en hy het drie jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Miga 'n dogter van Uriël, uit Gibea. Daar het oorlog tussen Abia en Jerobeam uitgebreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het drie jaar lank as koning geheers in Jerusalem. Sy moeder se naam was Migaja, dogter van Uriël, uit Gibea. Daar was oorlog tussen Abia en Jerobeam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abia was drie jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Miga dogter van Uriël van die stad Gibea. Daar was oorlog tussen Abia en Jerobeam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abia het drie jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Miga, ’n dogter van Uriël wat in Gibea gebly het. Daar het ’n oorlog tussen Abia en Jerobeam uitgebreek.