2 Chronicles 13:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die kinders van Israel het voor Juda gevlug, en God het hulle in hulle hand gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Die leër van Israel het voor Juda uit gevlug en God het hulle in die mag van Juda oorgegee.
Afrikaans 1933/1953 En die kinders van Israel het gevlug vir Juda, en God het hulle in hul hand gegee.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het vir Juda gevlug, want God het Israel in die mag van Juda oorgegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het voor Juda gevlug, en God het hulle in hulle hand gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne van Israel het gevlug vir die manne van Juda, God het Juda laat wen teen hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het gevlug vir die Judeërs, want die Here het die Judeërs laat wen.