2 Chronicles 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die agtiende jaar van koning Jeróbeam het Abía oor Juda koning geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Abia het in die agtiende jaar van Jerobeam se bewind in Israel koning in Juda geword.
Afrikaans 1933/1953 In die agttiende jaar van koning Jerobeam het Ab¡a oor Juda koning geword.
Afrikaans 1983 In die agtiende regeringsjaar van koning Jerobeam het Abia koning oor Juda geword,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die agttiende regeringsjaar van koning Jerobeam het Abia koning geword oor Juda.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Abia het koning in Jerusalem geword in die agtiende jaar nadat Jerobeam koning van Israel geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abia het in die agtiende jaar dat koning Jerobeam van Israel regeer het, die koning van Juda geword.