2 Chronicles 12:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarop het die vorste van Israel en die koning hulle verootmoedig; en hulle sê: Die HERE is regverdig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning en die leiers van Israel het hulleself verootmoedig en gesê: “Die Here is reg om dit aan ons te doen!”
Afrikaans 1933/1953 Hierop het die owerstes van Israel en die koning hulle verootmoedig en gesê: Die HERE is regverdig.
Afrikaans 1983 Die leiers van Israel en die koning het hulle verootmoedig en het gesê: “Die Here doen reg.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aanvoerders van Israel en die koning het hulle verootmoedig en gesê: “Die Here het gelyk.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die amptenare van Israel en die koning het hulleself verneder en hulle het gesê: “Die Here het reg gedoen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die leiers van Israel en die koning was verleë oor hulle sondes en hulle het laag voor die Here gebuig. Hulle het vir Hom gesê: “Die Here doen altyd wat reg is!”