2 Chronicles 12:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het die omheinde stede wat aan Juda behoort, ingeneem en in Jerusalem aangekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Sisak het Juda se versterkte stede verower en het tot by Jerusalem gekom.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die versterkte stede ingeneem wat aan Juda behoort het, en tot by Jerusalem gekom.
Afrikaans 1983 Nadat Sisak die vestingstede in Juda verower het, het hy in die rigting van Jerusalem getrek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die stede wat versterk is van Juda ingeneem en tot by Jerusalem gevorder.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sisak het die sterk stede in Juda oorwin en hy het na Jerusalem gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sisak het die versterkte stede van Juda maklik oorwin en toe teen Jerusalem opgetrek.