2 Chronicles 12:23 — Compare Translations

1 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans 1933/1953 En d¡t is die getalle van die leërafdelings van die wat vir oorlog gewapen was, wat na Dawid in Hebron gekom het om die koningskap van Saul op hom oor te bring volgens die bevel van die HERE.