2 Chronicles 12:18 — Compare Translations
1 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het die Gees Am sai, die hoof van die dertig, vervul, en hy het gesê: V¡r u, Dawid, en m,t u, seun van Isai, is ons. Vrede, vrede vir u, en vrede vir die wat u help, want u God help u! Daarop het Dawid hulle opgeneem en hulle aangestel as hoofde van die bende. |