2 Chronicles 12:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Rehábeam het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Abía het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Rehabeam sterf, is hy in die Dawidstad begrawe. Sy seun Abia het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1933/1953 En Reh beam het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid; en sy seun Ab¡a het in sy plek koning geword.
Afrikaans 1983 Rehabeam is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Abia het hom as koning opgevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Rehabeam het by sy voorouers gaan rus, en hy is in die •Stad van Dawid begrawe. Sy seun Abia het in sy plek koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Rehabeam het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Dawidstad. Sy seun Abia het koning geword ná hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Rehabeam se dood is hy in Jerusalem begrawe. Sy seun Abia het hom as koning opgevolg.