2 Chronicles 12:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het kwaad gedoen, omdat hy sy hart nie voorberei het om die HERE te soek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gedoen wat verkeerd was, want hy het nie met sy hele hart na die wil van die Here gevra nie.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gedoen wat verkeerd was, want hy het nie sy hart gerig om die HERE te soek nie.
Afrikaans 1983 Hy het gedoen wat verkeerd is en hy het hom nie daarop toegelê om na die wil van die Here te vra nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gedoen wat verkeerd is, want hy het nie sy hart daarop gerig om die Here te soek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Rehabeam het slegte dinge gedoen, want hy wou nie graag die Here dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was nie ’n goeie koning nie, want hy het nie gedoen wat die Here wou hê nie.