2 Chronicles 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het selfs Betlehem en Etam en Tekoa gebou,
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die volgende plekke herbou: Betlehem, Etam, Tekoa,
Afrikaans 1933/1953 Hy het naamlik Betlehem opgebou, en Etam en Tekoa;
Afrikaans 1983 Hy het die volgende vestingstede in Juda en Benjamin herbou: Betlehem, Etam, Tekoa,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Betlehem, Etam en Tekoa uitgebou,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die mure sterker gemaak van die stede Betlehem, Etam, Tekoa,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het die volgende stede in Juda en Benjamin tot vestingstede versterk: Betlehem, Etam, Tekoa,