2 Chronicles 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Rehábeam het in Jerusalem gewoon en stede vir verdediging in Juda gebou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Rehabeam het in Jerusalem gewoon en verskeie stede herbou om Juda te verdedig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Reh beam het in Jerusalem gewoon en stede as vestings opgebou in Juda. |
| Afrikaans 1983 | Rehabeam het in Jerusalem gewoon. Vir die beveiliging van Juda het hy 'n aantal stede herbou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Rehabeam het hom in Jerusalem gevestig en dorpe in Juda tot versterkte stede uitgebou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rehabeam het in Jerusalem gewoon, en hy het stede in Juda sterk gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rehabeam het in Jerusalem bly woon. Hy het verskeie stede se mure sterker gebou om Juda te beveilig. |