2 Chronicles 11:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Spreek met Rehabeam, die seun van Salomo, die koning van Juda, en met die hele Israel in Juda en Benjamin, en sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Sê vir Rehabeam seun van Salomo en koning van Juda, en vir al die Israeliete in Juda en Benjamin: |
| Afrikaans 1933/1953 | Spreek met Reh beam, die seun van Salomo, die koning van Juda, en met die hele Israel in Juda en in Benjamin, en sê: |
| Afrikaans 1983 | “Sê vir Rehabeam seun van Salomo, koning van Juda, en vir al die Israeliete in Juda en Benjamin: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Sê vir Rehabeam, seun van Salomo, die koning van Juda, en vir die hele Israel in Juda en Benjamin, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet praat met Rehabeam seun van Salomo, koning van Juda, en met al die Israeliete in die land Juda en die land Benjamin. Jy moet vir hulle sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan sê vir Rehabeam, Salomo se seun en koning van Juda, asook vir al die Israeliete in Juda en Benjamin: |