2 Chronicles 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Rehábeam het Abía, die seun van Máäga, die owerste, aangestel as owerste onder sy broers, want hy het gedink om hom koning te maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Rehabeam het Maäka se seun Abia die belangrikste een onder sy broers gemaak. So het hy aangedui wie sy opvolger sou wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Reh beam het Ab¡a, die seun van M äga, as hoof, as vors onder sy broers aangestel; want hy wou hom koning maak. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Abia seun van Maäka as die eerste in rang aangestel en hom die gesag oor sy broers gegee met die oog op die koninklike opvolging. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Rehabeam het Abia, seun van Maäga, as hoof en leier aangestel oor sy broers, want hy wou hom koning maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rehabeam het vir Abia seun van Maäka gekies en aangestel om die belangrikste prins te wees en hy het vir Abia die hoof van sy broers gemaak sodat Abia koning kan word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rehabeam het Maäka se seun Abia leier onder die prinse gemaak om te wys dat hy die volgende koning sou word. |